Die LUR vir Gesondheid, mev. Nontobeko Vilakazi, het ’n toesigbesoek aan die Warrenton Gemeenskapsgesondheidsentrum afgelê as deel van die Noord-Kaaps...
Die LUR vir Onderwys in die Noord-Kaap, Abraham Vosloo, het gister met skoolhoofde uit die Nama Khoi- en Richtersveld-munisipale gebiede vergader om v...
Jongmense in die Khâi-Ma-gebied kry nou die geleentheid om deur die NARYSEC-program toegang tot vaardigheidsontwikkeling en moontlike werksgeleenthede...
Die Wetgewende Toesigkomitee het vandag Victoria-Wes besoek om die prestasie van die Ubuntu Plaaslike Munisipaliteit te evalueer en dringende uitdagin...
Die LUR vir Onderwys, Abraham Vosloo, het saam met die MTN-stigting by Kharkams Hoërskool tablette aan verdienstelike leerders oorhandig. Die inisiati...
Die LUR vir Onderwys, Abraham Vosloo, het vandag met skoolhoofde in die Kamiesberg Munisipale gebied vergader om die vordering van die eerste kwartaal...
LUR Manopole het gister die Noord-Kaapse Forum vir Ouer Persone-vergadering by Garden Court bygewoon waar sy met raadslede en distrikskoördineerders g...
Die Noord-Kaapse Departement van Landbou het saam met die Noord-Kaapse Landbou-inkubator die eerste fase van die Boere- en Produsentopleiding-gradeple...
Leerders van SA van Wyk het gister die geleentheid gehad om die Kangnas Windplaas te besoek as deel van voorbereiding vir ’n distrikswye kompetisie wa...
Die Noord-Kaapse Departement van Gesondheid in die Pixley Ka Seme-distrik hou tans ’n vierdaagse strategiese sessie oor die Distriksgesondheidsplan by...
Die verhoor van die Vioolsdrift-boer Jaco Dawid Malan Claasens het vandag in die Namakwalandse Rondgaande Hooggeregshof in Springbok begin. Die 61-jar...
’n Groep gemeenskapslede van die breër Okiep-gebied het gister voor die Nama Khoi-dienspunt byeengekom om hul frustrasie oor beweerde swak diensleweri...