1263 articles found · Last 12 months.
Sekuriteit by Newton-reservoir opgeskerp
Government
Robin-Lee Milford    Thu, 09 Apr 2026    Afrikaans
Die Newton-reservoir, ’n kern waterbergingsfasiliteit vir die Sol Plaatje Munisipaliteit, ondergaan tans belangrike sekuriteitsopgraderings nadat teko...
Samewerking bly sleutel tot beter gesondheidsdienste in Calvinia
Health
Robin-Lee Milford    Thu, 09 Apr 2026    Afrikaans
Samewerking tussen plaaslike owerhede en gesondheidswerkers bly ’n belangrike fokuspunt in Calvinia, ná ’n onlangse vergadering van die Calvinia Klini...
Gospelklanke sluit Richtersveld Burgemeesterspele af
Community
Robin-Lee Milford    Thu, 09 Apr 2026    Afrikaans
Die Richtersveld Paasfees Burgemeesterspele is gister op ’n hoë noot afgesluit met ’n opbouende gospelvertoning wat die gemeenskap saamgebring het.Pla...
Toerisme sentraal tot Noord-Kaap se beleggingsplan
Government
Robin-Lee Milford    Thu, 09 Apr 2026    Afrikaans
Die Noord-Kaap plaas toerisme in die kollig as deel van sy strategie om beleggings en werkskepping te bevorder, met die eerste Noord-Kaap Beleggings- ...
Polisie slaan hard toe op dwelms in Springbok
Crime
Robin-Lee Milford    Thu, 09 Apr 2026    Afrikaans
Polisie in die Namakwa-distrik het op 2 April beslag gelê op dwelms ter waarde van bykans R400 000 tydens twee afsonderlike voorvalle in Springbok.In ...
Wateronderbreking in Nababeep en Kleinzee
Community
Robin-Lee Milford    Thu, 09 Apr 2026    Afrikaans
Inwoners van Nababeep en Kleinzee het onlangs  ’n ontwrigtende wateronderbreking ervaar ná skade aan die Garagoup-hoofpypleiding.Die Nama Khoi Mu...
Vedanta Zinc International hernu fokus op veiligheid
Business
Bernadine Edith Hein    Tue, 07 Apr 2026    Afrikaans
Werknemers het op 2 April tydens Vedanta Zinc International Jaarlikse Veiligheidsdag hul verbintenis tot veiligheid hernu. Die dag het hulde gebring a...
Sekuriteitsleerlingskap skep geleenthede in Richtersveld
Community
Bernadine Edith Hein    Wed, 01 Apr 2026    Afrikaans
’n Vennootskap tussen Bidvest Protea Coin en Richtersveld Munisipaliteit het ’n sekuriteitsleerlingskapprogram van stapel gestuur. Dertig plaaslike st...
Vioolsdrift en Matjieskloof versterk TB-bewusmaking
Health
Bernadine Edith Hein    Tue, 31 Mar 2026    Afrikaans
Die Vioolsdrift Kliniek en Matjieskloof Kliniek het tydens TB Maand bewusmakingsinisiatiewe aangebied om gemeenskappe beter toe te rus. Vioolsdrift he...
Departement van Maatskaplike Ontwikkeling betoon eer teenoor toegewyde staatsamptenare
Government
Bernadine Edith Hein    Tue, 31 Mar 2026    Afrikaans
Die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling het afskeid geneem van toegewyde staatsamptenare tydens ’n spesiale geleentheid gelei deur minister Noku...
Namakwa Distriksmunisipaliteit hou raadsvergadering
Government
Bernadine Edith Hein    Tue, 31 Mar 2026    Afrikaans
Die Namakwa Distriksmunisipaliteit het sy Algemene Raadsvergadering gehou waar strategiese beplanning en bestuur bespreek is. Aanbiedings oor langterm...
Leerders van Hoërskool Okiep slyp leierskapsvaardighede
Education
Robin-Lee Milford    Tue, 31 Mar 2026    Afrikaans
Leerders van Hoërskool Okiep het Saterdag, 28 Maart, aan ’n leierskapsimposium in Port Nolloth deelgeneem, met die fokus op die ontwikkeling van jong ...