1263 articles found · Last 12 months.
Polisie lê beslag op dwelms ter waarde van meer as ’n miljoen rand op ‘n bus in Colesberg
Crime
Robin-Lee Milford    Thu, 09 Apr 2026    Afrikaans
Die polisie in die Noord-Kaap het die afgelope naweek in Colesberg beslag gelê op dwelms ter waarde van een-komma-twee miljoen rand ná ’n wenk ontvang...
Benfica heers by Paasnaweek-sokkertoernooi in Nama Khoi
Sport
Robin-Lee Milford    Thu, 09 Apr 2026    Afrikaans
Benfica Sokkerklub het as die algehele wenners uit die SAFA plaaslike sokkervereniging in Nama Khoi se Paasnaweek-toernooi getree en hulself as die 20...
Namakwa Distriksmunisipaliteit verwelkom nuwe aanstelling
Government
Robin-Lee Milford    Thu, 09 Apr 2026    Afrikaans
Die Namakwa Distriksmunisipaliteit het ’n nuwe toevoeging tot sy span aangekondig met die aanstelling van Leon October as Assistent Projekbeampte.Volg...
Miljoene bestee aan Tvet-hekke terwyl studente in onveilige toestande woon
Education
Robin-Lee Milford    Thu, 09 Apr 2026    Afrikaans
Die Northern Cape Urban Tvet College staar ’n dreigende krisis in die gesig met vervalle studentelewensomstandighede te midde van oordadige infrastruk...
Pella-atleet beindruk by nasionale byeenkoms
Sport
Robin-Lee Milford    Thu, 09 Apr 2026    Afrikaans
Die 17-jarige Darrel Botes van Pella het onlangs op die nasionale ASA-byeenkoms in Germiston sy spoed bewys. In die 100m-finaal het hy ’n merkwaardige...
Polisie sak neer op dwelmhandel oor die Paasnaweek
Crime
Robin-Lee Milford    Thu, 09 Apr 2026    Afrikaans
Die Namakwa-distrik het oor Paasnaweek ’n groot hou geslaan teen dwelmhandel. SAPS het 20 mense in hegtenis geneem en dwelms ter waarde van bykans R49...
Familie soek antwoorde ná dodelike tref-en-trap
Crime
Robin-Lee Milford    Thu, 09 Apr 2026    Afrikaans
Die familie van Carmen Jonas (35), wat in ’n motorvoorval in Kimberley dood is, eis geregtigheid en vra dat die bestuurder aanspreeklik gehou word.Haa...
Oud-leerder help Okiep-leerders met universiteitsregistrasies
Education
Robin-Lee Milford    Thu, 09 Apr 2026    Afrikaans
 ’n Oud-leerder van Hoërskool Okiep bied tans hulp aan matrikulante en skoolverlaters in die gemeenskap om vir verdere studies te registreer.Just...
Onseepkans se inwoners kry kans om hul stem te laat hoor
Community
Robin-Lee Milford    Thu, 09 Apr 2026    Afrikaans
Inwoners van Onseepkans het Woensdagaand die geleentheid gehad om hul kommer en voorstelle direk met plaaslike leiers te deel tydens ’n gemeenskapsver...
Owerhede waarsku oor verhoogde verkeer ná Paasnaweek
Community
Robin-Lee Milford    Thu, 09 Apr 2026    Afrikaans
Die Departement van Vervoer, Veiligheid en Skakeling in die Noord-Kaap sê wetstoepassing bly verskerp namate die Paasnaweek tot ’n einde kom en verkee...
Polisie lê beslag op dwelms ter waarde van byna 100-duisend rand in Port Nolloth
Crime
Robin-Lee Milford    Thu, 09 Apr 2026    Afrikaans
Die polisie in die Noord-Kaap het onlangs ‘n 23-jarige man in hegtenis geneem vir dwelmhandel tydens verskerpte Paasmisdaadvoorkomingsoperasies in Por...
Petisie rig soeklig op padtoestande in Namakwa
Community
Robin-Lee Milford    Thu, 09 Apr 2026    Afrikaans
’n Inwoner van Namakwaland het ’n aanlyn petisie geloods oor die swak toestand van grondpaaie in dele van Namakwa.Die petisie, gerig aan die Namakhoi ...