1263 articles found · Last 12 months.
Isebe keMicimbi yaseKhaya kulindeleke iphande iivisa zobuqhebetsa
Government
Siphiwe Ngcongco    Sat, 28 Feb 2026    Xhosa
UMphathiswa wezeMicimbi yaseKhaya uLeon Schreiber uthi ii-visa zokufunda ezingaphezu kwamawaka amabini zikhutshwe ngobuqhetseba ngamaqumrhu angaphakat...
Indlu yowiso-mthetho ibambe inkqubo yoLawulo lweNxibelelwano yoNikezelo eNamakwa
Government
Siphiwe Ngcongco    Sat, 28 Feb 2026    Xhosa
Indlu yowiso-mthetho yePhondo laseMntla Koloni ibambe umboniso weNdlela yoLawulo lweNxibelelwano yoNikezelo kunye neseshoni yokubhalisa ababoneleli kw...
Urhulumente wephondo uzibophelele ekuqiniseni iinkonzo zezempilo zaseNamakwa
Government
Siphiwe Ngcongco    Sat, 28 Feb 2026    Xhosa
Urhulumente waseMntla Koloni uzibophelele ekuphuculeni ukunikezelwa kweenkonzo zezempilo kwiSithili saseNamakwa. Oku kuza emva kokuba iNkulumbuso uGqr...
Bloufrokkies skitter op pad na Provinsiale Kampioenskappe
Sport
Bernadine Edith Hein    Fri, 27 Feb 2026    Afrikaans
Groot trots heers nadat verskeie Bloufrokkies van Hoërskool Concordia in die Namakwa Hoërskole-atletiekspan opgeneem is. Die atlete sal volgende week ...
LUR Motlhaping lei impakvolle SOPA-opbou in Namakwa
Health
Bernadine Edith Hein    Fri, 27 Feb 2026    Afrikaans
LUR Motlhaping en Hoof uitvoerende beampte Monakali het gister betekenisvolle SOPA-opbouprogramme in die Namakwa-distrik gelei. By Okiep Laerskool het...
Hoërskool Concordia beklink krieketseisoen met naelbyt-oorwinning
Sport
Bernadine Edith Hein    Fri, 27 Feb 2026    Afrikaans
Die 2025/2026-krieketseisoen vir hoërskole het dramaties afgesluit met ’n spanningsvolle kragmeting tussen Hoërskool Namakwaland en Hoërskool Concordi...
ZF Mgcawu hou derde kwartaallikse Distriksoorsig in Upington
Health
Bernadine Edith Hein    Fri, 27 Feb 2026    Afrikaans
Die ZF Mgcawu-distrik het sy derde kwartaallikse Distriksoorsig by Extension Inn in Upington aangebied. Die vergadering het belanghebbendes uit verske...
Noord-Kaapse Gesondheid versterk kommunikasie en gemeenskapsbetrokkenheid
Health
Bernadine Edith Hein    Fri, 27 Feb 2026    Afrikaans
Die Noord-Kaapse Departement van Gesondheid het vandag die vestiging van die Namakwa-distrik se RCCE-struktuur bevorder. Provinsiale voorsitter mnr. L...
Cloete Ingesweer as Lid van Provinsiale Wetgewer
Government
Bernadine Edith Hein    Thu, 26 Feb 2026    Afrikaans
Mervin Cloete, voormalige Uitvoerende Burgemeester van die Namakwa Distriksmunisipaliteit, is amptelik ingesweer as lid van die Noord-Kaapse Provinsia...
LUR Motlhaping lei impakvolle SOPA-opbou in Namakwa
Government
Bernadine Edith Hein    Thu, 26 Feb 2026    Afrikaans
LUR Motlhaping en HOD Monakali het gister betekenisvolle SOPA-opbouprogramme in die Namakwa-distrik gelei. By Okiep Laerskool het aktiwiteite gefokus ...
Skooluniforms bring hoop by laaste Pad na SOPA-stop
Education
Bernadine Edith Hein    Thu, 26 Feb 2026    Afrikaans
Die Pad na SOPA 2026 het in Bergsig, Springbok, afgesluit waar LUR Galerekwe Mase Manopole 64 leerders van Sacred Heart en Dr. Izak Van Niekerk Laersk...
HPV- en Tdap-inentings by Gaffie Mare Laerskool toegedien
Health
Bernadine Edith Hein    Thu, 26 Feb 2026    Afrikaans
Die Departement van Gesondheid het op 24 Februarie 2026 Gaffie Mare Laerskool besoek om HPV-entstowwe aan Graad 5-meisies (9+ jaar) en Tdap-entstowwe ...