1263 articles found · Last 12 months.
Burgemeester lei suksesvolle skoonmaakveldtog in wyke
Government
Bernadine Edith Hein    Wed, 28 Jan 2026    Afrikaans
Die Burgemeester van die Richtersveld Munisipaliteit, Raadslid Cornell Knoph, het saam met wyksraadslede, die munisipale bestuurder en verskeie vennot...
Noord-Kaap se Maatskaplike Ontwikkeling gaan digitaal met eME's
Government
Bernadine Edith Hein    Wed, 28 Jan 2026    Afrikaans
Die Departement van Maatskaplike Ontwikkeling rol nou sy Elektroniese Moniterings- en Evalueringstelsel (eME's) uit in die Namakwa-distrik. Hierdie di...
Noord-Kaapse Departement van Onderwys bied Tweede Kans Matriek aan
Education
Bernadine Edith Hein    Wed, 28 Jan 2026    Afrikaans
Die Noord-Kaapse Departement van Onderwys moedig leerders wat matriek gedruip het aan om in te skryf vir die Tweede Kans Matriek-program. Hierdie Basi...
Ontevredenheid onder Gemeenskapsgesondheidswerkers in Noord-Kaap
Health
Bernadine Edith Hein    Wed, 28 Jan 2026    Afrikaans
’n Funksie wat deur die Noord-Kaapse Departement van Gesondheid gereël is om die permanente aanstelling van Gemeenskapsgesondheidswerkers (GGS’e) te v...
Hittegolf waarskuwing vir Noord-Kaap en omliggende gebiede
Public Announcement
Bernadine Edith Hein    Wed, 28 Jan 2026    Afrikaans
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku inwoners van die Noord-Kaap, Vrystaat en Noordwes oor ’n hittegolf wat na verwagting tot Vrydag sal voortduur. T...
Operasie Phakisa in Namakwa lewer groot greep op misdaad
Crime
Bernadine Edith Hein    Wed, 28 Jan 2026    Afrikaans
’n Multidissiplinêre span, insluitend SAPD, DOE, SANParke en Doeane, het vanaf 22 tot 26 Januarie 2026 Operasie Phakisa in die Namakwa-streek uitgevoe...
Calvinia-werkneemster gevonnis vir bedrog
Crime
Bernadine Edith Hein    Tue, 27 Jan 2026    Afrikaans
Die 46 jarige Dawn Celeste Pieterson is deur die Calvinia Gespesialiseerde Handelsmisdaadhof skuldig bevind aan nege aanklagte van bedrog en twee oort...
Skool vereer onderwysers vir uitnemende matriekuitslae
Education
Bernadine Edith Hein    Tue, 27 Jan 2026    Afrikaans
Tydens gisteroggend se byeenkoms by Hoerskool Concordia is matriekonderwysers geloof vir hul uitstekende prestasies in die 2025-eindeksamen. Verskeie ...
Hoërskool Concordia prys Graad 12A vir voorbeeldige leierskap
Education
Bernadine Edith Hein    Tue, 27 Jan 2026    Afrikaans
Hoërskool Concordia het Graad 12A bedank vir hul orde, toewyding en waardigheid tydens gisteroggend se byeenkoms. Die skool sê hul diensbaarheid getui...
Gesondheidsdepartement versterk samewerking met CHW’s en spanleiers
Health
Bernadine Edith Hein    Tue, 27 Jan 2026    Afrikaans
Die Noord-Kaapse Departement van Gesondheid in die Frances Baard-distrik het ’n suksesvolle konsultasievergadering met Uitreikspanleiers en Gemeenskap...
Plaaslike jong man bou loopbaan in hernubare energie
Business
Bernadine Edith Hein    Tue, 27 Jan 2026    Afrikaans
’n Jong ingenieur van Concordia, Ronaldo Saal, maak vandag ’n verskil by die Kangnas Windplaas naby Springbok. Ná deelname aan die Wind Industry Inter...
Hidroponiese dagga van R25 800 in Port Nolloth gekonfiskeer
Crime
Bernadine Edith Hein    Tue, 27 Jan 2026    Afrikaans
Die Suid Afrikaanse Polisiediens in die Namakwa-distrik het weer sy vasberadenheid teen dwelms getoon met die arrestasie van ’n 32-jarige man in Port ...