1665 articles found.
Clear filters
Jong gemeenskapsleier dra by tot Garies se ontwikkeling
Community
Robin-Lee Milford    Mon, 06 Jul 2026    Afrikaans
'n Werkswinkel as deel van Project Winter Hope het inwoners van Garies bymekaar gebring om kennis te deel en gemeenskappe te bemagtig. Die inisiatief ...
Concordia-duo opgeneem in Griekwas se O18-vrouerugbyspan
Sport
Robin-Lee Milford    Mon, 06 Jul 2026    Afrikaans
Twee leerlinge van Concordia Hoërskool, Katelynn Bennett en Suné Dirkse, is in die Griekwas O18-vrouerugbyspan opgeneem wat aan die FNB Jeugweke in Gq...
SAPD waarsku teen onwettige ID-kontroles
Community
Robin-Lee Milford    Mon, 06 Jul 2026    Afrikaans
Die SAPD in die Noord-Kaap waarsku dat slegs gemagtigde wetstoepassingsbeamptes identiteitsdokumente mag inspekteer. Die polisie sê enige ongemagtigde...
Onkologiesentrum behandel eerste kankerpasiënte
Health
Bernadine Edith Hein    Fri, 03 Jul 2026    Afrikaans
Die JF "Boeboe" Van Wyk Onkologiesentrum in Springbok het op 1 Julie sy eerste drie kankerpasiënte suksesvol behandel. Volgens Vedanta Zinc Internatio...
Motlhaping lê 2026/27-landboubegroting ter tafel
Government
Bernadine Edith Hein    Fri, 03 Jul 2026    Afrikaans
Die Noord-Kaapse LUR vir Landbou, Omgewingsake, Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, Lebogang Motlhaping, het die departement se Begrotingspos 1...
Richtersveld Munisipaliteit en SANParke vergader oor projekte
Government
Bernadine Edith Hein    Fri, 03 Jul 2026    Afrikaans
Die burgemeester van die Richtersveld Munisipaliteit, Cornell Knoph, het saam met raadslede en amptenare van die |Ai-|Ais/Richtersveld Oorgrenspark by...
LUR Motlhaping vergader met personeel in Kuruman
Agriculture
Bernadine Edith Hein    Thu, 02 Jul 2026    Afrikaans
Die Noord-Kaapse LUR vir Landbou, Omgewingsake, Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, Lebogang Motlhaping, het saam met departementshoof Zolile M...
Meer as 500 boere neem deel aan landbougesprek in John Taolo Gaetsewe
Agriculture
Bernadine Edith Hein    Thu, 02 Jul 2026    Afrikaans
Meer as 500 boere van regoor die John Taolo Gaetsewe-distrik het deelgeneem aan 'n gesprek met die Noord-Kaapse LUR vir Landbou, Omgewingsake, Landeli...
Noord-Kaapse Wetgewer luister na inwoners se diensleweringskwessies
Government
Bernadine Edith Hein    Thu, 02 Jul 2026    Afrikaans
Die Noord-Kaapse Provinsiale Wetgewer het sy 30 Jaar van die Grondwet-gemeenskapsuitreikprogram in Kuruman voortgesit om openbare deelname te bevorder...
Onkologiesentrum by Dr. Van Niekerk-hospitaal open deure vir pasiënte
Health
Bernadine Edith Hein    Wed, 01 Jul 2026    Afrikaans
Die JF "Boeboe" Van Wyk Onkologiesentrum by die Dr. Van Niekerk-hospitaal in Springbok is nou operasioneel en verwelkom vanaf vandag sy eerste kankerp...
Noord-Kaapse Wetgewer hoor gemeenskappe se uitdagings aan
Government
Bernadine Edith Hein    Wed, 01 Jul 2026    Afrikaans
Die Noord-Kaapse Provinsiale Wetgewer het sy 30 Jaar van die Grondwet Gemeenskapsuitreikprogram voortgesit as deel van die Neem die Wetgewer na die Me...
SAPD bevorder GBVF-bewustheid op Radio NFM
Community
Bernadine Edith Hein    Wed, 01 Jul 2026    Afrikaans
Die SAPD in die Namakwa-distrik het saam met Radio NFM 'n Meet and Greet-program aangebied om bewustheid oor Geslagsgebaseerde Geweld en Vrouemoord (G...