950 articles found · Last 12 months.
Clear filters
Beloning van R75 000 aangebied vir inligting oor vermiste tiener
Community
Robin-Lee Milford    Tue, 17 Feb 2026    Afrikaans
Die Kimberley-gebaseerde provinisiale polisie ondersoek steeds die verdwyning van 14-jarige David Waterboer van Nababeep. Hy is op 7 Februarie 2025 la...
Polisie ondersoek dood van driejarige seuntjie op Vioolsdrift
Accident
Robin-Lee Milford    Tue, 17 Feb 2026    Afrikaans
Die Polisie in Vioolsdrift het n geregtelike doodsondersoek begin na die tragiese dood van n driejarige seuntjie. Volgens voorlopige inligting het die...
Noodlottige ongeluk eis jong bestuurder se lewe
Accident
Robin-Lee Milford    Tue, 17 Feb 2026    Afrikaans
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens in Springbok ondersoek n saak van strafbare manslag na n noodlottige motorongelukop die R382 tussen Port Nolloth en A...
Voertuigtoetstasie heropen op Port Nolloth
Community
Robin-Lee Milford    Tue, 17 Feb 2026    Afrikaans
Die LUR vir vervoer, LA Koloi, het gister die amptelike opening van ’n voertuigtoetsstasie in Port Nolloth behartig op uitnodiging van die Richtersvel...
Passie dryf leerders na ekstra wetenskapklas om in Port Nolloth
Education
Bernadine Edith Hein    Mon, 16 Feb 2026    Afrikaans
Fisiese Wetenskap-leerders van S.A. Van Wyk en Hoërskool Port Nolloth het ’n ekstra klas in Port Nolloth bygewoon, gelei deur mnr. Carlson. Die sessie...
LUR Manopole ondersteun 43 leerders in Loeriesfontein
Government
Bernadine Edith Hein    Mon, 16 Feb 2026    Afrikaans
Die Noord-Kaapse LUR vir Maatskaplike Ontwikkeling, Mase Manopole, het ’n Terug-na-skool-veldtog in Loeriesfontein gelei waar 43 leerders uniform-koop...
LUR Manopole oorhandig skooluniforms aan 36 leerders
Government
Bernadine Edith Hein    Mon, 16 Feb 2026    Afrikaans
Die LUR vir Maatskaplike Ontwikkeling, Mase Manopole, het ’n skooluniform-uitdelingsprogram by Hantam Laerskool gelei waar 36 leerders ondersteuning o...
Drie Vedanta Zinc International-kollegas  lewe ontneem in ongeluk
Business
Bernadine Edith Hein    Mon, 16 Feb 2026    Afrikaans
Die Vedanta Zinc International-gemeenskap rou ná die tragiese dood van drie kollegas in ’n motorongeluk op 7 Februarie 2026. Athro Simboya en Ronaldo ...
SAPD bevorder bewustheid oor boeliegedrag by hoërskool in Springbok
Education
Bernadine Edith Hein    Fri, 13 Feb 2026    Afrikaans
Die Springbok SAPD, onder leiding van Kolonel Moses Lekgwati, het op 12 Februarie 2026 ’n bewustmakingsprogram oor boeliegedrag by ’n plaaslike hoërsk...
Vedanta Zinc International bevorder industrialisering en produksie-kontinuiteït
Business
Bernadine Edith Hein    Fri, 13 Feb 2026    Afrikaans
Vedanta Zinc International (VZI) het tydens Mining Indaba 2026 twee belangrike vennootskappe versterk. Die ondertekening van die Namakwa Spesiale Ekon...
Namakwa Distriksmunisipaliteit hou Gesamentlike GOP/LED-vergadering
Government
Bernadine Edith Hein    Fri, 13 Feb 2026    Afrikaans
Gister het die Namakwa Distriksmunisipaliteit sy gesamentlike GOP/LED-vergadering byeen geroep, bygewoon deur plaaslike munisipaliteite en verskeie se...
Namakwa hou gebedsessie na tragiese ongelukke
Health
Bernadine Edith Hein    Fri, 13 Feb 2026    Afrikaans
Gister het die Namakwa-distriksdepartement van Gesondheid, saam met Radio NFM, die Suid-Afrikaanse Polisiediens, regeringsdepartemente, geloofsleiers ...