Die DA in die Noord-Kaap doen ‘n beroep op die onmiddellike verwydering van die speaker van Kamiesberg-munisipaliteit, Melvin Cloete, en dissiplinêre ...
Die polisie in Steinkopf ondersoek 'n saak van strafbare manslag ná 'n noodlottige motorongeluk wat vroeg Maandagoggend op die R382 tussen Steinkopf e...
’n 37-jarige man is Maandag by die Springbok-taxistaanplek in hegtenis geneem nadat polisie vermoedelik dwelms in sy besit gevind het.Die arrestasie v...
Die Nama Khoi Plaaslike Munisipaliteit het begin met ’n omvattende oudit van Concordia se water- en elektrisiteitsinfrastruktuur as deel van pogings o...
Die Noord-Kaapse Departement van Samewerkende Regering, Menslike Nedersettings en Tradisionele Sake (COGHSTA) het 81 nuwe sekuriteitsbeamptes verwelko...
Die Noord-Kaapse Departement van Gesondheid en Lister Health het hul gratis Vrywillige Mediese Manlike Besnydenis (VMMC)-veldtog by die Garies Gemeens...
Die Richtersveld Munisipaliteit het 'n belangrike stap geneem in sy beplanning vir die komende jaar nadat die raad die finale 2026/27-begroting goedge...
Die Departement van Binnelandse Sake het bevestig dat hy nie ’n gekonsolideerde register van Suid-Afrikaners met dubbele of veelvuldige burgerskap hou...
Die Khâi-Ma Munisipaliteit moedig organisasies, sportklubs, kunstenaars en entrepreneurs aan om aansoek te doen vir NCEDA-ondersteuning vir geleenthed...
Inwoners van Springbok, Bergsig, Matjieskloof en Fonteintjie was gister deur 'n kragonderbreking geraak nadat 'n fout op die netwerk voorgekom het.Die...
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens in die Noord-Kaap het gemeenskappe aangespoor om deel te neem aan openbare konsultasies oor die hulpbrontoewysingsins...
Graad 10-leerlinge van Port Nolloth Hoerskool het deelgeneem aan ’n multi-sektor bewusmakingsprogram wat fokus op sleutelmaatskaplike kwessies wat jon...