Die Noord-Kaapse afvaardiging, gelei deur LUR Venus Blennies-Magage, neem deel aan die Wêreldwaterstofberaad om die provinsie se groen energiepotensia...
Die Noord-Kaapse Premier, dr. Zamani Saul, het aan die sitting van die Nasionale Raad van Provinsies deelgeneem tydens die afsluiting van die “Taking ...
Die finale rondte van die DSAC O17-distrikskompetisie is by Bergsig beslis waar die span ’n sterk vertoning gelewer het. Bergsig het Alexanderbaai met...
Inwoners van die Kai !Garib Munisipaliteit in die Noord-Kaap sê hulle het min vertroue dat dienslewering in die gebied sal verbeter. Die munisipalitei...
Die familie van wyle regter Yvonne Mokgoro het ’n beroep gedoen dat die strafbare manslagsaak teen haar lewensmaat bespoedig word. Volgens die familie...
Die familie van ’n 31-jarige man van die Noord-Kaap wat na bewering deur tronkbewaarders by die De Aar Korrektiewe Sentrum doodgeslaan is, berei ’n si...
Die Noord-Kaapse Dobbel- en Drankraad en die SAPD het onlangs ’n nakomingsoperasie in die Pixley Ka Seme- en Frances Baard-distrikte uitgevoer. Beampt...
Die Noord-Kaapse Departement van Gesondheid het verpleegsters in Kimberley vereer tydens ’n viering onder die tema: “Ons Verpleegsters. Ons Toekoms. B...
Hoërskool Concordia en Hoërskool Port Nolloth het onlangs nuwe departementshoofde aangekondig. Hoërskool Concordia het Me. J. Cloete gelukgewens met h...
Kokerboom Media says the cultural identity and living heritage of communities across the Namakwa District are importnat and must be preserved and shar...
The Democratic Alliance in Namakwaland says support is continuing for residents affected by severe weather damage in Steinkopf. Constituency Chairpers...