Sportkoors is besig om in Springbok op te bou waar Hoërskool Namakwaland op Saterdag 16 Mei vir Curro gaan ontvang in ’n dag vol rugby- en netbalaksie...
‘n Voormalige woordvoerder van die Noord-Kaapse regering en joernalis is gister tot 25 jaar tronkstraf gevonnis op vier aanklagte van verkragting.Die ...
Die Nama Khoi Plaaslike Munisipaliteit het bevestig dat dringende waterbeperkings steeds van krag is nadat skade aan elektrisiteitsinfrastruktuur by d...
Die polisie in die Noord-Kaap het gister ’n 40-jarige man in Kuilsville in hegtenis geneem nadat hy in besit van dwelms gevind is.Lede van die Misdaad...
Die Namakwa Distriksmunisipaliteit het gister die Namakwa Distrik Interregeringsverhoudinge-forum aangebied by die raadsaal van die distriksmunisipali...
Graad 11-leerders van Port Nolloth High School het gister aan die “Take a Child to Work”-program by die Port Nolloth-polisiestasie deelgeneem.Die prog...
Pella R.K. Intermediêre Skool het die aanstelling van Juffrou A.L. Coetzee as nuwe departementshoof van die grondslagfase verwelkom. Die skool sê die ...
Ampenare van die Nama Khoi Munisipaliteit sowel as vrywilligers het onlangs ’n sopuitreik in Vaalwater gehou te midde van die koue weerstoestande.Geme...
Die Noord-Kaapse Departement van Onderwys se Namakwa-distrik is onlangs in Kimberley geloof vir die sterkte van sy Nasionale Skoolvoedingsprogram-stru...
Die Vroue in Toerisme Ontbytsessie met Adjunkminister Makhotso Maggie Sotyu het gefokus op vennootskappe, innovasie en vrouebemagtiging in die toerism...
Die Noord-Kaapse Agentskap vir Ekonomiese Ontwikkeling, Handel en Beleggingsbevordering het ’n Memorandum van Verstandhouding met die Limpopo Tourism ...
Die Hoof van die Noord Kaapse Department van Gesondheid, Mnr. Phiri, het deelgeneem aan ’n spesiale sitting van die Tegniese Werkgroep om die implemen...