Herstelwerk aan twee groot lekkasies op Kimberley se hoofwaterpyplyn vorder vinniger as beplan, maar inwoners word steeds versoek om geduldig te wees ...
Hoërskool SA Van Wyk het sy dank uitgespreek teenoor ondersteuners wat die skool deur die Woolworths MySchool-program help.Die skool sê elke keer wat ...
Inwoners in die Geelhoog-gebied kan moontlik wateronderbrekings ervaar nadat ’n pyp naby die Muisvlak-reservoir gebars het.Volgens die Richtersveld pl...
Amptenare van die Namakwa Distriksmunisipaliteit het verlede Donderdag aan ’n opleidingsessie oor risikobestuur deelgeneem wat deur die Nasionale Teso...
Die Premier van die Noord-Kaap, dr. Zamani Saul, het in die Provinsiale Wetgewer gereageer op die debat oor sy Staatsrede (SOPA). Die debat het plaasg...
Die 10de Nasionale Mense- en Parke-konferensie het gister by die Mittah Seperepere-konferensiesentrum in Kimberley suksesvol afgesluit. Dag drie het g...
Die Premier van die Noord-Kaap, dr. Zamani Saul, het tydens sy reaksie op die debat oor die Staatsrede die behoefte beklemtoon om dienslewering in die...
Die Staande Komitee oor Openbare Rekeninge (SCOPA) en die Portefeuljekomitee oor Sport, Kuns en Kultuur het vergader waar LUR Matika en die Noord-Kaap...
Die Munisipale Bestuurder van die Richtersveld Plaaslike Munisipaliteit, mnr. Joseph Cloete, het gister die eerste personeelvergadering vir 2026 byeen...
Gisteraand het die Raad en Bestuur van die Richtersveld Munisipaliteit toegewyde werknemers erken tydens 'n spesiale Langdiens-toekenningseremonie by ...
Eerbare Sharifa Banu Ferris het leerders van Hoërskool Okiep toegespreek oor die impak van dwelmmisbruik en tienerswangerskap. Sy het beklemtoon dat j...
Die Namakwa Distriksmunisipaliteit het op Maandag, 2 Maart 2026, sy Uitvoerende Burgemeester, raadslid Alinda Beukes, amptelik aan personeel voorgeste...