2303 articles found.
Rooikatte pak Pretoria aan in die Kay Motsepe-liga
Sport
Robin-Lee Milford    Thu, 13 Aug 2026    Afrikaans
Die Hoërskool SA Van Wyk se o.15-netbalspan, die Rooikatte, is op pad na Pretoria om aan die Kay Motsepe-liga deel te neem.Die span, onder leiding van...
Richtersveld-munisipaliteit pak Eksteenfontein-begraafplaas aan
Government
Robin-Lee Milford    Thu, 13 Aug 2026    Afrikaans
Die Richtersveld Plaaslike Munisipaliteit het gister ’n skoonmaakveldtog by die begraafplaas in Eksteenfontein gehou.Die veldtog vorm deel van die bur...
Port Nolloth-leerders blink uit in skaak
Sport
Robin-Lee Milford    Thu, 13 Aug 2026    Afrikaans
Hoërskool Port Nolloth vier die prestasie van drie van sy skaakleerders ná ’n sterk vertoning in ’n skaakkompetisie.Sven Hogg het die goue medalje ver...
 Namakwa se Oranjerivier-vlakke bly hoog
Other
Robin-Lee Milford    Thu, 13 Aug 2026    Afrikaans
Die Oranjerivierstelsel, wat ook ’n belangrike waterbron vir Namakwa is, het dié week ’n vlak van 99,6% bereik.Volgens die Departement van Water en Sa...
Desert Daisies en Steinkopf RFC gereed vir rugbykragmeting
Sport
Robin-Lee Milford    Thu, 13 Aug 2026    Afrikaans
Rugbyondersteuners kan Saterdag, 15 Augustus, uitsien na ’n plaaslike rugbykragmeting wanneer Desert Daisies RFC en Steinkopf RFC mekaar om 15:30 by d...
Calvinia-man se borgtog geweier ná beweerde verkragting
Crime
Robin-Lee Milford    Thu, 13 Aug 2026    Afrikaans
’n 50-jarige Calvinia-man wat daarvan beskuldig word dat hy sy vrou verkrag het, se borgtogaansoek is in die Calvinia-landdroshof geweier.Die beweerde...
Okiep Hoërskool neem deel aan STEM-wetenskapsprogram
Education
Bernadine Edith Hein    Wed, 12 Aug 2026    Afrikaans
Graad 8- en 9-leerders van Okiep Hoërskool het vandag ’n inspirerende STEM-wetenskapsprogram bygewoon. Die program is deur die Departement van Basiese...
Okiep Hoërskool blink uit by die WOW Spel-kompetisie
Education
Bernadine Edith Hein    Wed, 12 Aug 2026    Afrikaans
Die WOW Spel-kompetisie het onlangs by Okiep Hoërskool plaasgevind. Graad 8- tot 10-leerders het met trots deelgeneem en hul beste gelewer. Normanique...
ICROP-uitreikprogram bring dienste na Okiep
Government
Bernadine Edith Hein    Wed, 12 Aug 2026    Afrikaans
Die Noord-Kaapse Departement van Maatskaplike Ontwikkeling, Jeug, Vroue en Persone met Gestremdhede, in vennootskap met SASSA, het ’n suksesvolle ICRO...
44 nuwe maatskaplike werkers verwelkom in die Noord-Kaap
Government
Bernadine Edith Hein    Wed, 12 Aug 2026    Afrikaans
Die Noord-Kaapse Departement van Maatskaplike Ontwikkeling, Jeug, Vroue en Persone met Gestremdhede het 44 nuwe maatskaplike werkers verwelkom. Tydens...
Noord- Kaapse Premier ontvang Amerikaanse konsul-generaal
Government
Bernadine Edith Hein    Wed, 12 Aug 2026    Afrikaans
Die Noord-Kaapse Premier, dr. Zamani Saul, het ’n hoflikheidsbesoek ontvang van mnr. Jonathan Poole, waarnemende konsul-generaal van die Verenigde Sta...
Premier belowe R5 miljoen vir Kimberley Ovaal
Sport
Bernadine Edith Hein    Wed, 12 Aug 2026    Afrikaans
Die Noord-Kaapse Premier, dr. Zamani Saul, het saam met LUR Mangaliso Matika met ’n afvaardiging van Krieket Suid-Afrika vergader. Besprekings het gef...