950 articles found · Last 12 months.
Clear filters
Belangrike mylpaal vir omgewingsmonitering in die Noord-Kaap
Environmental matters
Bernadine Edith Hein    Thu, 28 May 2026    Afrikaans
Die Namakwa-distrik het ’n eerste AirSENCE-mikroluggehalte-moniteringsstasie by Hoërskool Namakwaland in Springbok geïnstalleer. Die projek, deur DAER...
Voorligtingskonferensie bevorder kennisdeling en innovasie in landbou
Government
Bernadine Edith Hein    Thu, 28 May 2026    Afrikaans
Die vierde jaarlikse Provinsiale Voorligtings- en Adviesdienste Konferensie het voortgegaan met besprekings oor uitdagings en ontwikkelinge binne die ...
Rampvoorbereiding en siektebeheer versterk te midde van bek-en-klouseer-uitbraak
Government
Bernadine Edith Hein    Thu, 28 May 2026    Afrikaans
Die tweede sessie van Dag 2 van die provinsiale voorligtingskonferensie het gefokus op ramprisikovermindering en bestuur in die landbousektor, veral i...
Premier Beklemtoon Verantwoordbaarheid en Verbeterde Dienslewering tydens Premier se Interregeringsforum-vergadering
Government
Bernadine Edith Hein    Thu, 28 May 2026    Afrikaans
Die Uitgebreide Premier se Interregeringsforum (PIGF)-vergadering het gefokus op besinning, verantwoordbaarheid en strategiese samewerking binne die P...
Noord-Kaapse Dobbel- en Drankraad Versterk Samewerking en Nakoming tydens Kapasiteitsbouwerkswinkel in Kakamas
Government
Bernadine Edith Hein    Thu, 28 May 2026    Afrikaans
Die Noord-Kaapse Dobbel- en Drankraad (NCGLB) het ’n kapasiteitsbouwerkswinkel in Kakamas vir SAPD, DPO’s, munisipale raadslede en drankhandelaars aan...
Ongeskeduleerde wateronderbreking raak Port Nolloth vandag
Community
Robin-Lee Milford    Wed, 27 May 2026    Afrikaans
Die Richtersveld Munisipaliteit het inwoners van Port Nolloth in kennis gestel van ’n ongeskeduleerde wateronderbreking wat vandag vanaf agt-uur plaas...
Noord-Kaap ontvang 50-duisend bek-en-klouseer-entstofdosisse
Agriculture
Robin-Lee Milford    Wed, 27 May 2026    Afrikaans
Die Noord-Kaapse Departement van Landbou het ’n bykomende 50-duisend bek-en-klouseer-entstofdosisse ontvang terwyl dit pogings verskerp om die uitbrek...
Namakwa distriksmunisipaliteit hou beleidswerkswinkel
Government
Robin-Lee Milford    Wed, 27 May 2026    Afrikaans
Die Namakwa Distriksmunisipaliteit het gister ’n beleidswerkswinkel vir raadslede aangebied om verskeie strategiese en finansiële kwessies te bespreek...
Beplande Kragonderbreking raak Pofadder, Pella en Witbank
Community
Robin-Lee Milford    Wed, 27 May 2026    Afrikaans
Inwoners van Pofadder, Pella en Witbank is in kennis gestel van ’n beplande kragonderbreking wat tussen ses-uur en tien-uur plaasgevind het.Volgens di...
Concordia-matrieks kry leiding vir die toekoms
Education
Bernadine Edith Hein    Tue, 26 May 2026    Afrikaans
Hoërskool Concordia se matriekleerders het gister deelgeneem aan ’n interaktiewe ondersteuningsessie aangebied deur Monique Lesch van Xhaus Developmen...
Capitec inspireer Concordia-leerders met Life Skills-sessie
Education
Bernadine Edith Hein    Tue, 26 May 2026    Afrikaans
Die Capitec Springbok-tak het op 25 Mei 2026 Hoërskool Concordia besoek om ’n Life Skills-sessie vir Graad 11-leerders aan te bied. Die interaktiewe a...
LUR beklemtoon goeie bestuur by NCEDA
Government
Bernadine Edith Hein    Tue, 26 May 2026    Afrikaans
Die LUR vir Finansies, Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme, mev. Venus Blennies-Magage, het ’n spesiale NCEDA-raadsvergadering toegespreek en die bela...