Leerders van Hoërskool Okiep het Saterdag, 28 Maart, aan ’n leierskapsimposium in Port Nolloth deelgeneem, met die fokus op die ontwikkeling van jong ...
Grosjean van Wyk, ’n jong elektriese ingenieur van Bergsig naby Springbok, het ná ’n tegniese internskap by Kangnas Windplaas ’n voltydse pos as Junio...
SA Van Wyk Hoërskool het hul dank uitgespreek na ’n suksesvolle onderwysreis saam met die Universiteit van die Wes-Kaap.Mnr. Rushphiano Cloete het ’n ...
Twee mans is Saterdagaand in Nababeep in hegtenis geneem tydens polisie-optrede as deel van die Veiliger Paasfees-operasie.In die eerste voorval het b...
Families van die vyf mynwerkers wat ná die Ekapa-ramp in Kimberley herwin is, sê hulle sukkel steeds om toegang tot begrafnis- en versekeringsuitbetal...
’n Sesjarige dogtertjie van Bontleng Primêre Skool in Pampierstad is volgens haar vader op 13 Maart aan haar private dele beseer toe sy saam met twee ...
Dit was ’n aksiebelaaide sokkernaweek in Namakwaland met verskeie spanne wat sterk vertonings gelewer het.Sparrows het ’n noue 1–0 oorwinning oor Ocea...
Die Victoria-Wes-streekhof in die Noord-Kaap het onlangs twee mans tot 10 jaar tronkstraf gevonnis, elk vir afsonderlike huisbraak- en diefstalvoorval...
Die Namakwa Distriksmunisipaliteit het tydens sy Algemene Raadsvergadering belangrike beplannings- en bestuurskwessies bespreek.Raadslede het onder me...
Die polisie in Springbok ondersoek ’n saak van strafbare manslag ná ’n noodlottige ongeluk die afgelope naweek.Volgens die polisie het die voorval Son...
Die polisie in die Noord-Kaap het verlede week Operasie Paseka in die John Taolo Gaetsewe (JTG) Distriksmunisipaliteit van stapel gestuur om veilighei...
’n Menseregte-viering sal vandag, 31 Maart 2026, by die Luvuyo Drop-In Centre in Port Nolloth plaasvind.Die geleentheid word aangebied deur die Namaqu...