950 articles found · Last 12 months.
Clear filters
Gesondheidsdepartement versterk samewerking met CHW’s en spanleiers
Health
Bernadine Edith Hein    Tue, 27 Jan 2026    Afrikaans
Die Noord-Kaapse Departement van Gesondheid in die Frances Baard-distrik het ’n suksesvolle konsultasievergadering met Uitreikspanleiers en Gemeenskap...
Plaaslike jong man bou loopbaan in hernubare energie
Business
Bernadine Edith Hein    Tue, 27 Jan 2026    Afrikaans
’n Jong ingenieur van Concordia, Ronaldo Saal, maak vandag ’n verskil by die Kangnas Windplaas naby Springbok. Ná deelname aan die Wind Industry Inter...
Hidroponiese dagga van R25 800 in Port Nolloth gekonfiskeer
Crime
Bernadine Edith Hein    Tue, 27 Jan 2026    Afrikaans
Die Suid Afrikaanse Polisiediens in die Namakwa-distrik het weer sy vasberadenheid teen dwelms getoon met die arrestasie van ’n 32-jarige man in Port ...
SAPD maak vier dwelmarrestasies in Concordia
Crime
Bernadine Edith Hein    Mon, 26 Jan 2026    Afrikaans
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens in die Namakwa-distrik het tussen 23 en 25 Januarie vier mense in Concordia in hegtenis geneem tydens operasies teen ...
Uitvoerende Burgemeester motiveer HSN se Matriekklas van 2026
Education
Bernadine Edith Hein    Mon, 26 Jan 2026    Afrikaans
Die Uitvoerende Burgemeester, Raadslid Mervin Cloete, het ’n besoek gebring aan Hoërskool Namakwaland, die top-presterende skool in die Namakwa-distri...
Premier verwelkom 595 gemeenskapsgesondheidswerkers in Noord-Kaap
Health
Bernadine Edith Hein    Mon, 26 Jan 2026    Afrikaans
Die Premier van die Noord-Kaap, dr. Zamani Saul, sal saam met die LUR vir Gesondheid, mev. Nontobeko Vilakazi, môre amptelik 595 permanent aangestelde...
LUR Vosloo besoek Augrabies-skool ná verwoestende brand
Education
Bernadine Edith Hein    Mon, 26 Jan 2026    Afrikaans
LUR Abraham Vosloo het vandag ’n besoek afgelê by Augrabies Intermediêre Skool in die ZF Mgcawu-distrik, nadat ’n verwoestende brand op 16 Januarie va...
Twee verskyn in hof oor diefstal van beskermde plante
Crime
Bernadine Edith Hein    Mon, 26 Jan 2026    Afrikaans
Twee verdagtes het Maandag, 26 Januarie 2026, in die Springbok-landdroshof verskyn ná hul inhegtenisneming op Sondag vir beweerde oortreding van die W...
Hoërskool Okiep se Klas van 2026 blink uit by leesmarathon
Education
Bernadine Edith Hein    Mon, 26 Jan 2026    Afrikaans
Hoërskool Okiep se Klas van 2026 het die afgelope twee dae deelgeneem aan die Onderwêreld leesmarathon. Die matrieks het bewys dat opoffering en aktie...
LUR Vilakazi besoek Namakwa-distrik vir sigbare leierskap
Health
Bernadine Edith Hein    Mon, 26 Jan 2026    Afrikaans
As deel van Premier Dr. Zamani Saul se Tienpunt-omkeerplan het LUR Nontobeko Vilakazi en Waarnemende Departementshoof Oupa Phiri Vrydag, 23 Januarie 2...
S.A. Van Wyk skool fokus op uitnemendheid in Wiskunde
Education
Bernadine Edith Hein    Mon, 26 Jan 2026    Afrikaans
Mnr. D.W. Cloete, Wiskunde-onderwyser by S.A. Van Wyk, het deel geneem aan ’n Ledimtali-werkswinkel vir Wiskunde-opvoeders. Die werkswinkel het gefoku...
Alexkor en RMC gekonfronteer met R500 miljoen skade-eise
Business
Bernadine Edith Hein    Mon, 26 Jan 2026    Afrikaans
Die staatsbeheerde diamantmynmaatskappy Alexkor en sy vennoot, die Richtersveld Mining Company, staan tans voor ’n skade-eis van meer as R500 miljoen....