Die Martha Griffits Gemeenskapsgesondheidsentrum het met trots sy Vrouedaggeleentheid aangebied onder die inspirerende tema “Bemagtigde Vroue, Bemagti...
Die Noord-Kaapse Departement van Onderwys het die wenners van die 2026 Provinsiale iNKOSI Albert Luthuli (iNKAL) Mondelinge Geskiedeniskompetisie en N...
Hoërskool Concordia is trots op hul skool se skaakkaptein, Katelynn van Rooi, wat uitstekend gevaar het tydens ’n Namakwa-skaaktoernooi op Steinkopf. ...
Hoërskool Concordia bedank me. Zynonisa Diergaardt, Besigheidstudies-onderwyser aan Hoërskool Namakwaland, vir haar waardevolle ondersteuning tydens d...
Hoërskool Concordia se Oral History-span het die afgelope naweek in Kimberley aan die provinsiale kompetisie deelgeneem as deel van die Namakwa-span. ...
Die Noord-Kaapse LUR vir Sport, Kuns en Kultuur, Mangaliso Matika, het in Kaapstad strategiese vergaderings met verteenwoordigers van China, Turkye en...
Die Noord-Kaapse Departement van Samewerkende Regering, Menslike Nedersettings en Tradisionele Sake (CoGHSTA) het 'n mylpaal bereik met die amptelike ...
Met die rekordeksamen om die draai word matrieks aangemoedig om gefokus te bly en nie moed op te gee nie. Hoewel hierdie tyd uitdagend is, herinner on...
Hoërskool S.A. van Wyk maak vanjaar geskiedenis deur sy alumni-gholftoernooi vir die eerste keer buite Suid-Afrika aan te bied. Die toernooi vind in W...
Twee graad 10-leerders van Hoërskool S.A. van Wyk, Esperanza Farmer en Ingé Oppel, het onlangs die Golekane Girls Camp by Boontjieskraal in Kimberley ...
Leerders van Hoërskool Namakwaland het met uitmuntende optredes tydens die Klawer Kunstefees presteer. Tatiana Richards, Devanté Richards en Chris-Mar...
Die Noord-Kaapse Premier, dr. Zamani Saul, het in Upington met belanghebbendes uit die konstruksie- en sportsektore vergader om uitdagings en moontlik...