Die Namakwa-distrik het ’n eerste AirSENCE-mikroluggehalte-moniteringsstasie by Hoërskool Namakwaland in Springbok geïnstalleer. Die projek, deur DAER...
Die vierde jaarlikse Provinsiale Voorligtings- en Adviesdienste Konferensie het voortgegaan met besprekings oor uitdagings en ontwikkelinge binne die ...
Die tweede sessie van Dag 2 van die provinsiale voorligtingskonferensie het gefokus op ramprisikovermindering en bestuur in die landbousektor, veral i...
Die Uitgebreide Premier se Interregeringsforum (PIGF)-vergadering het gefokus op besinning, verantwoordbaarheid en strategiese samewerking binne die P...
Die Noord-Kaapse Dobbel- en Drankraad (NCGLB) het ’n kapasiteitsbouwerkswinkel in Kakamas vir SAPD, DPO’s, munisipale raadslede en drankhandelaars aan...
Die Richtersveld Munisipaliteit het inwoners van Port Nolloth in kennis gestel van ’n ongeskeduleerde wateronderbreking wat vandag vanaf agt-uur plaas...
Die Noord-Kaapse Departement van Landbou het ’n bykomende 50-duisend bek-en-klouseer-entstofdosisse ontvang terwyl dit pogings verskerp om die uitbrek...
Die Namakwa Distriksmunisipaliteit het gister ’n beleidswerkswinkel vir raadslede aangebied om verskeie strategiese en finansiële kwessies te bespreek...
Inwoners van Pofadder, Pella en Witbank is in kennis gestel van ’n beplande kragonderbreking wat tussen ses-uur en tien-uur plaasgevind het.Volgens di...
Hoërskool Concordia se matriekleerders het gister deelgeneem aan ’n interaktiewe ondersteuningsessie aangebied deur Monique Lesch van Xhaus Developmen...
Die Capitec Springbok-tak het op 25 Mei 2026 Hoërskool Concordia besoek om ’n Life Skills-sessie vir Graad 11-leerders aan te bied. Die interaktiewe a...
Die LUR vir Finansies, Ekonomiese Ontwikkeling en Toerisme, mev. Venus Blennies-Magage, het ’n spesiale NCEDA-raadsvergadering toegespreek en die bela...