950 articles found · Last 12 months.
Clear filters
Namakwa erken vir sterk skoolvoedingsprogram
Education
Bernadine Edith Hein    Fri, 15 May 2026    Afrikaans
Die Namakwa Distriksdepartement van Onderwys en die NSNP-afdeling is onlangs in Kimberley erken vir een van die sterkste Nasionale Skoolvoedingsprogra...
Rooipad–Kleinzee-roete gesluit ná swaar moddertoestande
Community
Robin-Lee Milford    Fri, 15 May 2026    Afrikaans
Motoriste in Namakwa word gewaarsku dat die Rooipad na Kleinzee-pad, bekend as DR2964 via Komaggas, voorlopig gesluit word weens gevaarlike rytoestand...
Khâi-Ma inwoners kry kans om begroting en dienslewering te beïnvloed
Community
Robin-Lee Milford    Fri, 15 May 2026    Afrikaans
Die Khâi-Ma Munisipaliteit het hierdie week begin met openbare deelnamevergaderings oor die hersiene Geïntegreerde Ontwikkelingsplan (IDP) en die muni...
Doringbos-brug in Namakwa gesluit weens oorstromings
Community
Robin-Lee Milford    Fri, 15 May 2026    Afrikaans
Die Noord-Kaapse Departement van Paaie en Openbare Werke het die Doringbos-brug op die R364-pad naby Nieuwoudtville tydelik gesluit weens oorstromings...
Sportgees bou op vir groot skoledag in Springbok
Sport
Robin-Lee Milford    Fri, 15 May 2026    Afrikaans
Sportkoors is besig om in Springbok op te bou waar Hoërskool Namakwaland op Saterdag 16 Mei vir Curro gaan ontvang in ’n dag vol rugby- en netbalaksie...
Voormalige Noord-Kaapse woordvoerder tronk toe gestuur vir verkragting
Crime
Robin-Lee Milford    Fri, 15 May 2026    Afrikaans
‘n Voormalige woordvoerder van die Noord-Kaapse regering en joernalis is gister tot 25 jaar tronkstraf gevonnis op vier aanklagte van verkragting.Die ...
Dringende waterbeperkings steeds van krag in Nama Khoi
Government
Robin-Lee Milford    Fri, 15 May 2026    Afrikaans
Die Nama Khoi Plaaslike Munisipaliteit het bevestig dat dringende waterbeperkings steeds van krag is nadat skade aan elektrisiteitsinfrastruktuur by d...
Man in hegtenis geneem vir beweerde dwelmhandel
Crime
Robin-Lee Milford    Fri, 15 May 2026    Afrikaans
Die polisie in die Noord-Kaap het gister ’n 40-jarige man in Kuilsville in hegtenis geneem nadat hy in besit van dwelms gevind is.Lede van die Misdaad...
Rolspelers vergader oor dienslewering in Namakwa
Government
Robin-Lee Milford    Fri, 15 May 2026    Afrikaans
Die Namakwa Distriksmunisipaliteit het gister die Namakwa Distrik Interregeringsverhoudinge-forum aangebied by die raadsaal van die distriksmunisipali...
Port Nolloth-leerders kry blik op verskillende loopbane
Education
Robin-Lee Milford    Fri, 15 May 2026    Afrikaans
Graad 11-leerders van Port Nolloth High School het gister aan die “Take a Child to Work”-program by die Port Nolloth-polisiestasie deelgeneem.Die prog...
Pella-opvoeder bevorder tot departementshoof
Education
Robin-Lee Milford    Fri, 15 May 2026    Afrikaans
Pella R.K. Intermediêre Skool het die aanstelling van Juffrou A.L. Coetzee as nuwe departementshoof van die grondslagfase verwelkom. Die skool sê die ...
Nama Khoi hou Sopuitreik op Vaalwater
Community
Robin-Lee Milford    Fri, 15 May 2026    Afrikaans
Ampenare van die Nama Khoi Munisipaliteit sowel as vrywilligers het onlangs ’n sopuitreik in Vaalwater gehou te midde van die koue weerstoestande.Geme...