950 articles found · Last 12 months.
Clear filters
Noord-Kaapse polisie konfiskeer onwettige sigarette ter waarde van duisende
Crime
Robin-Lee Milford    Tue, 03 Mar 2026    Afrikaans
Die polisie in die Noord-Kaap het verlede week onwettige sigarette met ‘n geraamde waarde van 90-duisend rand tydens oorgrens-operasies gekonfiskeer.D...
Polisie bevestig dat die Deben-polisiestasie nooit gesluit was nie
Community
Robin-Lee Milford    Tue, 03 Mar 2026    Afrikaans
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens in die Noord-Kaap sê die Deben-polisiestasie was nooit hierdie naweek gesluit nie en bly operasioneel.Dit kom nadat ’...
Namakwaland Ovaalbaan hou liefdadigheids wedren vir kinderhuis
Community
Robin-Lee Milford    Tue, 03 Mar 2026    Afrikaans
Motorsport-entoesiaste in Namakwaland kan hulle gereed maak vir ’n aand vol adrenalien en goeie doel.Die Namakwaland Ovaalbaan Klub, in samewerking me...
Soetwater Wind Farm nooi Namakwa-entrepreneurs om aansoek te doen vir ontwikkelingsprogram
Business
Robin-Lee Milford    Tue, 03 Mar 2026    Afrikaans
Soetwater Wind Farm het ’n nuwe besigheidsontwikkelingsprogram van stapel gestuur vir entrepreneurs in die Namakwa Distrik  en Karoo Hoogland pla...
Namakwa-gesondheidsbestuur onder die loep tydens kwartaaloorsig
Health
Robin-Lee Milford    Tue, 03 Mar 2026    Afrikaans
Gesondheidsbestuurders en administratiewe rolspelers van regoor die distrik vergader vandag by Springbok Guest Farm vir die Namakwa Distrik se kwartaa...
Namakwa mik na nuwe beleggings met LED-strategie werkswinkels
Government
Robin-Lee Milford    Tue, 03 Mar 2026    Afrikaans
Die Namakwa Distriksmunisipaliteit het ’n reeks werkswinkels aangekondig om ’n nuwe Plaaslike Ekonomiese Ontwikkelings- (LED) strategie vir die distri...
Bloufrokkies skitter op pad na Provinsiale Kampioenskappe
Sport
Bernadine Edith Hein    Fri, 27 Feb 2026    Afrikaans
Groot trots heers nadat verskeie Bloufrokkies van Hoërskool Concordia in die Namakwa Hoërskole-atletiekspan opgeneem is. Die atlete sal volgende week ...
LUR Motlhaping lei impakvolle SOPA-opbou in Namakwa
Health
Bernadine Edith Hein    Fri, 27 Feb 2026    Afrikaans
LUR Motlhaping en Hoof uitvoerende beampte Monakali het gister betekenisvolle SOPA-opbouprogramme in die Namakwa-distrik gelei. By Okiep Laerskool het...
Hoërskool Concordia beklink krieketseisoen met naelbyt-oorwinning
Sport
Bernadine Edith Hein    Fri, 27 Feb 2026    Afrikaans
Die 2025/2026-krieketseisoen vir hoërskole het dramaties afgesluit met ’n spanningsvolle kragmeting tussen Hoërskool Namakwaland en Hoërskool Concordi...
ZF Mgcawu hou derde kwartaallikse Distriksoorsig in Upington
Health
Bernadine Edith Hein    Fri, 27 Feb 2026    Afrikaans
Die ZF Mgcawu-distrik het sy derde kwartaallikse Distriksoorsig by Extension Inn in Upington aangebied. Die vergadering het belanghebbendes uit verske...
Noord-Kaapse Gesondheid versterk kommunikasie en gemeenskapsbetrokkenheid
Health
Bernadine Edith Hein    Fri, 27 Feb 2026    Afrikaans
Die Noord-Kaapse Departement van Gesondheid het vandag die vestiging van die Namakwa-distrik se RCCE-struktuur bevorder. Provinsiale voorsitter mnr. L...
Cloete Ingesweer as Lid van Provinsiale Wetgewer
Government
Bernadine Edith Hein    Thu, 26 Feb 2026    Afrikaans
Mervin Cloete, voormalige Uitvoerende Burgemeester van die Namakwa Distriksmunisipaliteit, is amptelik ingesweer as lid van die Noord-Kaapse Provinsia...