Hoërskool Concordia se Maandagoggend-byeenkoms het ’n vol program gebied. Graad 11B en mnr. J.H. Schmidt het geopen met ’n oordenking uit Johannes 1:1...
Op 12 Februarie 2026 het die The Gideons International Hoërskool Concordia besoek en aan elke Graad 8-leerder ’n Bybel geskenk. Die besoek het jongmen...
Op 16 Februarie 2026 het die Namakwa Distriksmunisipaliteit saam met die Departement van Sport, Kuns en Kultuur deelgeneem aan ’n uitnodiging-alleenli...
Gister het die Richtersveld Munisipaliteit saam met die Noord-Kaapse Departement van Vervoer, Veiligheid en Skakeling, Provinsiale Verkeer en Alexkor ...
‘n Vermoedelik gesteelde kompressor is hierdie naweek by ‘n plaaslike werktuigkundige in Galeshewe in die Noord-Kaap teruggevind danksy die waaksaamhe...
Die Nama Khoi plaaslike munisipaliteit het inwoners gewaarsku om water spaarsamig te gebruik ná ’n verdere pypbreuk op die Concordia-pyplyn wat v...
Die Kimberley-gebaseerde provinisiale polisie ondersoek steeds die verdwyning van 14-jarige David Waterboer van Nababeep. Hy is op 7 Februarie 2025 la...
Die Polisie in Vioolsdrift het n geregtelike doodsondersoek begin na die tragiese dood van n driejarige seuntjie. Volgens voorlopige inligting het die...
Die Suid-Afrikaanse Polisiediens in Springbok ondersoek n saak van strafbare manslag na n noodlottige motorongelukop die R382 tussen Port Nolloth en A...
Die LUR vir vervoer, LA Koloi, het gister die amptelike opening van ’n voertuigtoetsstasie in Port Nolloth behartig op uitnodiging van die Richtersvel...
Fisiese Wetenskap-leerders van S.A. Van Wyk en Hoërskool Port Nolloth het ’n ekstra klas in Port Nolloth bygewoon, gelei deur mnr. Carlson. Die sessie...
Die Noord-Kaapse LUR vir Maatskaplike Ontwikkeling, Mase Manopole, het ’n Terug-na-skool-veldtog in Loeriesfontein gelei waar 43 leerders uniform-koop...