950 articles found · Last 12 months.
Clear filters
Namakwa gasheer vir provinsiale rampbestuursvergadering
Government
Robin-Lee Milford    Fri, 13 Mar 2026    Afrikaans
’n Tweedaagse vergadering van die Distriksrampbestuurskomitee het by die Namakwa Distriksmunisipaliteit begin, waar verteenwoordigers van verskeie dis...
Bergsig-kliniek hou gesondheidsuitreik voor Wêreld TB-dag
Health
Robin-Lee Milford    Fri, 13 Mar 2026    Afrikaans
Die Max Shapiro-kliniek in Bergsig het onlangs ’n gesondheidsuitreik aangebied as deel van die opbou tot Wêreld Tuberkulose-dag, met die doel om bewus...
Elektriese vakleerlinge in Richtersveld ontvang gereedskapstelle
Education
Robin-Lee Milford    Fri, 13 Mar 2026    Afrikaans
Die Construction Education and Training Authority (CETA), in samewerking met NCRTVET en die Richtersveld Munisipaliteit, het onlangs gereedskapstelle ...
KMMO-fonds bring nuwe geleenthede vir ondernemings in Namakwa
Business
Robin-Lee Milford    Fri, 13 Mar 2026    Afrikaans
Kleinsake-ondernemings in dele van die Noord-Kaap kan nou voordeel trek uit ’n finansieringsprogram nadat die SANLAM–SANParks SMME-ondersteuningsfonds...
Menseregte-veldtog begin in Nama Khoi
Community
Robin-Lee Milford    Tue, 10 Mar 2026    Afrikaans
’n Weeklange menseregte-bewusmakingsveldtog het hierdie week in die Nama Khoi Plaaslike Munisipaliteit begin, in samewerking met die Suid-Afrikaanse M...
Hittegolf waarskuwing vir Namakwa en dele van Noord-Kaap
Other
Robin-Lee Milford    Tue, 10 Mar 2026    Afrikaans
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens waarsku dat ’n hittegolf vanaf Maandag tot Donderdag oor dele van die Noord-Kaap, insluitend die Namakwa-distrik, verwag...
Nama Khoi brei munisipale vloot uit
Government
Robin-Lee Milford    Tue, 10 Mar 2026    Afrikaans
Die Nama Khoi Plaaslike Munisipaliteit het sy diensvloot uitgebrei met nuwe voertuie en masjinerie wat volgens die munisipaliteit daarop gemik is om d...
Inwoners Staak Bouprojek by Galeshewe-daghospitaal
Protest
Robin-Lee Milford    Mon, 09 Mar 2026    Afrikaans
Inwoners van Wyk 33 in Galeshewe, Kimberley, het ’n bouprojek vir ’n baksteenmuur naby die Galeshewe-daghospitaal gestop nadat hulle die tenderproses ...
Okiep-atleet blink uit by provinsiale atletiekbyeenooms
Education
Robin-Lee Milford    Mon, 09 Mar 2026    Afrikaans
Hoërskool Okiep vier die prestasie van atleet Shenica van der Heever nadat sy ’n eerste plek behaal het tydens die provinsiale atletiekbyeenkoms wat i...
39 konstabels in Namakwa tot sersante bevorder
Other
Robin-Lee Milford    Mon, 09 Mar 2026    Afrikaans
Nege-en-dertig konstabels in die Namakwa-distrik het hul rangtekens as sersante ontvang tydens ’n bevorderingsgeleentheid wat op 6 Februarie by die Sp...
Pyplynherstel in Kimberley vorder vinniger as verwag
Other
Robin-Lee Milford    Mon, 09 Mar 2026    Afrikaans
Herstelwerk aan twee groot lekkasies op Kimberley se hoofwaterpyplyn vorder vinniger as beplan, maar inwoners word steeds versoek om geduldig te wees ...
Hoërskool SA Van Wyk bedank ondersteuners vir MySchool-bydrae
Education
Robin-Lee Milford    Mon, 09 Mar 2026    Afrikaans
Hoërskool SA Van Wyk het sy dank uitgespreek teenoor ondersteuners wat die skool deur die Woolworths MySchool-program help.Die skool sê elke keer wat ...