1665 articles found.
Clear filters
Duisende Noord-Kaapse toelae-betalings teruggehou
Government
Bernadine Edith Hein    Thu, 13 Aug 2026    Afrikaans
Duisende maatskaplike toelae-begunstigdes in die Noord-Kaap het verlede week nie hul betalings ontvang nie weens nakomingsversuim. SASSA sê betalings ...
Carol-Ann Engelbecht bevorder gemeenskapsontwikkeling by Kangnas
Business
Bernadine Edith Hein    Thu, 13 Aug 2026    Afrikaans
Carol-Ann Engelbecht, Maatskaplike Prestasiebeampte by Kangnas Windplaas, werk saam met gemeenskappe, diensverskaffers en die maatskaplike prestasiesp...
Postmasburg-hospitaal kry aandag vir verbeterde dienslewering
Health
Bernadine Edith Hein    Thu, 13 Aug 2026    Afrikaans
Die LUR vir Gesondheid, Nontobeko Vilakazi, het met die Postmasburg-hospitaalraad en bestuur vergader om uitdagings by die fasiliteit te bespreek. Die...
Man van Springbok tot 20 jaar tronkstraf gevonnis vir ’n wrede moord
Crime
Robin-Lee Milford    Thu, 13 Aug 2026    Afrikaans
Die Springbok-streekhof in die Noord-Kaap het vandag ’n 23-jarige man tot 20 jaar tronkstraf gevonnis vir die moord op die 24-jarige Calvin Saul.Sheri...
Vroue in blou se rol en verantwoordelikheid beklemtoon
Government
Robin-Lee Milford    Thu, 13 Aug 2026    Afrikaans
Die rol en verantwoordelikheid van vroue in blou is gister tydens Radio NFM se Meet and Greet bespreek.Kapelaan Marsha Baard het tydens die gesprek me...
Rooikatte pak Pretoria aan in die Kay Motsepe-liga
Sport
Robin-Lee Milford    Thu, 13 Aug 2026    Afrikaans
Die Hoërskool SA Van Wyk se o.15-netbalspan, die Rooikatte, is op pad na Pretoria om aan die Kay Motsepe-liga deel te neem.Die span, onder leiding van...
Richtersveld-munisipaliteit pak Eksteenfontein-begraafplaas aan
Government
Robin-Lee Milford    Thu, 13 Aug 2026    Afrikaans
Die Richtersveld Plaaslike Munisipaliteit het gister ’n skoonmaakveldtog by die begraafplaas in Eksteenfontein gehou.Die veldtog vorm deel van die bur...
Port Nolloth-leerders blink uit in skaak
Sport
Robin-Lee Milford    Thu, 13 Aug 2026    Afrikaans
Hoërskool Port Nolloth vier die prestasie van drie van sy skaakleerders ná ’n sterk vertoning in ’n skaakkompetisie.Sven Hogg het die goue medalje ver...
 Namakwa se Oranjerivier-vlakke bly hoog
Other
Robin-Lee Milford    Thu, 13 Aug 2026    Afrikaans
Die Oranjerivierstelsel, wat ook ’n belangrike waterbron vir Namakwa is, het dié week ’n vlak van 99,6% bereik.Volgens die Departement van Water en Sa...
Desert Daisies en Steinkopf RFC gereed vir rugbykragmeting
Sport
Robin-Lee Milford    Thu, 13 Aug 2026    Afrikaans
Rugbyondersteuners kan Saterdag, 15 Augustus, uitsien na ’n plaaslike rugbykragmeting wanneer Desert Daisies RFC en Steinkopf RFC mekaar om 15:30 by d...
Calvinia-man se borgtog geweier ná beweerde verkragting
Crime
Robin-Lee Milford    Thu, 13 Aug 2026    Afrikaans
’n 50-jarige Calvinia-man wat daarvan beskuldig word dat hy sy vrou verkrag het, se borgtogaansoek is in die Calvinia-landdroshof geweier.Die beweerde...
Okiep Hoërskool neem deel aan STEM-wetenskapsprogram
Education
Bernadine Edith Hein    Wed, 12 Aug 2026    Afrikaans
Graad 8- en 9-leerders van Okiep Hoërskool het vandag ’n inspirerende STEM-wetenskapsprogram bygewoon. Die program is deur die Departement van Basiese...