Hoërskool SA Van Wyk het onlangs aan die Eskom Expo vir Jong Wetenskaplikes se streeksrondte deelgeneem.

Die skool se leerders het hul navorsing en innovasie in drie kategorieë aangebied: Ingenieurswese, Biomediese en Mediese Wetenskappe, asook Fisika, Sterrekunde en Ruimtewetenskappe.

Die deelname het leerders die geleentheid gebied om as jong navorsers en probleemoplossers op te tree.

Die Expo beklemtoon die belangrikheid van nuuskierigheid, navorsing en wetenskaplike denke.

SA Van Wyk is trots op sy Rooikatte en het elke deelnemer sterkte toegewens.

Written by:

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *