"Die polisie se geheime agente het die ooreenkoms beklink, en 'n 40-jarige manlike verdagte van Steinkopf is in hegtenis geneem nadat die transaksie afgehandel is."
Namakwaland Kampus het die inisiatief geneem om hierdie jaar die registrasies na dorpe in die Nama Khoi regsgebied te neem, deur middel van 'n "Registration Roadshow".
"Dit het aan die lig gekom dat gemeenskapslede steeds oormekaar kuier en by hierdie aangeleenthede glad nie die COVID-19 veiligheidsmaatreëls volg nie."