Matrieks in die Namakwa Distrik is steeds in die sewende hemel nadat die matriekuitslae vroeёr vandeesweek bekendgemaak is.
Die verwoestende pandemie en aangepaste skoolkalendar het vele uitdagings vir die leerders gelaat het, fisies en…
Na sy getrou vir 'n hele 45-jaar die Departement van Gesondheid en haar mense bedien het, is Dina Beukes gereed om haar goue jare met albei arms te omhels!
Beukes was die Distriksbestuurder van die Namakwa Distrik se Departement van…
Nfm Nuus het vroeër vandeesmaand verslag gedoen oor 'n gewapende roof en moord insident, wat voor Kekkel-en-Kraai op Springbok plaasgevind het.
Die rooftog het plaasgevind op 01 Februarie 2021, en 'n buitelandse man is tydens die voorval…