Browsing Category

Misdaad

Moordverdagte inhegtenis

'n 45 -Jarige man wat gesoek word vir moord, poging tot moord en huisbraak in Delft in die Wes -Kaap, is vanoggend, Vrydag, 17 September 2021 in Daniëlskuil in die Noord-Kaap aangekeer en in hegtenis geneem. Kaptein Sergio Kock, ‘n…

Verdagte vas wat hof minag

’n Gesoekte verdagte is in hegtenis geneem nadat hy op borgtog uit is en versuim het om die verhoor by te woon. ’n Woordvoerder vir die polisie, Kaptein Sergio Kock, sê Byron Hoogstander is in 2018 in hegtenis geneem vir die beweerde…

Man 15 jaar tronk toe vir moord

Flippie Wapad(43)  is 15jaar gevonnis vir  moord. ’n Woordvoerder vir polisie, Kaptein Bashoabile Kale, sê Wapad het die oorledene na haar vriend se plakkershut in Snake Park Galeshewe gevolg, waar hy ’n sigaret by haar gevra het. “Die…

Polisiehond keer moordverdagte aan

Die patrolliehond van Hartswater se K9 -eenhed, Sem, het sy swemkuns vertoon toe hy 'n voortvlugtige moordverdagte in die Hartsrivier, naby Pampierstad, aangekeer het. Die SAPD in Hartswater het 'n soektog geloods na die 31-jarige verdagte…