Browsing Tag

SAPD

Twee dwelmhandelaars vas op Keimoes

Twee mans is op Vrydag 11 Junie op Lennertsville in Keimoes in hegtenis geneem vir die onwettige handel in dwelms. 'n Woordvoerder vir die polisie, Kolonel Mashay Gamieldien, sê die polisie was besig om te patrolleer toe hulle inligting…

Man saai amok in Springbok Hospitaal

Vroeёr vandeesweek het ’n manlike persoon groot opslae in Springbok Hospitaal veroorsaak. ’n Woordvoerder vir die polisie, Kaptein Olebogeng Tawana, bevestig dat ’n man met beserings na die hospitaal vervoer is om die dokter te besoek…