Browsing Tag

Kaptein Olebogeng Tawana

Man vas vir verkragting

'n 43-Jarige manlike verdagte is aangehou ná sy arrestasie in verband met 'n beweerde klagte van seksuele aanranding. Kaptein Olebogeng Tawana, ‘n polisiewoordvoerder in die Noord-Kaap het bevestig dat die verdagte gevlug het. Dit nadat…

Man vas vir veediefstal

Die stasiebevelvoerder van die SAPD in Pampierstad, Luitenant-Kolonel Selebilekogosi Morebodi het die vonnis wat aan Mosimanegape Joel Sibanda (47) opgelê is, verwelkom. Kaptein Olebogeng Tawana, polisiewoordvoerder in die Noord-Kaap het…

Onwettige voertuie gekonfiskeer

Intelligensie-gedrewe operasies, onderskeidelik Network RS5, Operasie Vulindlela, Network Operation Francina, Network Operation Ditloung en Network Operation Bo Yellow, het enorme suksesse opgelewer, toe Grey Vehicles (buitelandse…

Vrou vas vir moord op kêrel

Marope Lenah Molale is 16 jaar direkte tronkstraf opgelê vir die moord op haar kêrel. Sy het hom daarvan beskuldig dat hy 'n verhouding met 'n ander vrou op Dipela in Windsorton gehad het. “Tydens die hofverrigtinge het dit aan die…