Browsing Tag

Radio Nfm Nuus

Sake-Inbraak op Springbok

Die Springbok-polisie ondersoek 'n saak van sake-inbraak ná 'n sakeperseel op Springbok ingebreek is. Daar word beweer dat toe die werknemers by die winkel aangekom het, hulle gevind het dat daar aan die winkel geplunder is. "Die…

Verdagte vas wat hof minag

’n Gesoekte verdagte is in hegtenis geneem nadat hy op borgtog uit is en versuim het om die verhoor by te woon. ’n Woordvoerder vir die polisie, Kaptein Sergio Kock, sê Byron Hoogstander is in 2018 in hegtenis geneem vir die beweerde…

Twee dwelmhandelaars vas op Keimoes

Twee mans is op Vrydag 11 Junie op Lennertsville in Keimoes in hegtenis geneem vir die onwettige handel in dwelms. 'n Woordvoerder vir die polisie, Kolonel Mashay Gamieldien, sê die polisie was besig om te patrolleer toe hulle inligting…