Plaaslike Besigheidseienaars Ruk Op Na Hof Oor Verdagtes Se Borgaansoek
Die gewapende roof en moord wat op 1 Februarie op Springbok voor Kekkel en kraai plaasgevind het, het groot opslae gemaak in die plaaslike gemeenskap.
Op 23 Februarie, het die verdagtes in die Springbok-landdroshof verksyn vir ’n formele…