Trending
- Nóg wateronderbrekings vir Nama-Khoi
- Finansiële druk op toelae-afhanklikes as gevolg van gebrek aan SASSA-betaalpunte
- Namakwa distrik teken 26 nuwe Covid-19 gevalle aan
- EDCOIN, geskep om onderwysers by skole te help
- Namakwa distrik 16 nuwe Covid-19 gevalle aangemeld
- Namakwa distrik teken een nuwe Covid-19 geval aan
- DA wil Sedibeng se geskiktheid ondersoek
- Werksgewers gaan inspeksie besoeke ontvang deur die Departement van Arbeid
- DA vra dat Premier Saul resultate ter tafel moet lê, nie planne nie
- Nege nuwe Covid-19 gevalle vir die Namakwa distrik aangemeld
Browsing Category
Nuus
Werksgewers gaan inspeksie besoeke ontvang deur die Departement van Arbeid
Die inspeksie se hoofdoel is om te verseker dat werkgewers se dokumenstasie in plek is.
DA vra dat Premier Saul resultate ter tafel moet lê, nie planne nie
"Die premier dien reeds twee jaar in die amp, die tyd vir praat is lankal verby."
OPVOLG: Springbok moord en roof verdagte word borg toegestaan
"Slegs een van die ses verdagtes het borgtog van R 5 000 ontvang, op grond van sy mediese toestand."
Rooiwal Gemeenskap Ongelukkig Oor Kliniek Wat ‘n Wit Olifant Is
“Ons word net op Dinsdae en Donderdae gehelp by die Vioolsdrift Kliniek en daar is nie publieke vervoer nie.”
Plaaslike Besigheidseienaars Ruk Op Na Hof Oor Verdagtes Se Borgaansoek
Die gewapende roof en moord wat op 1 Februarie op Springbok voor Kekkel en kraai plaasgevind het, het groot opslae gemaak in die plaaslike gemeenskap.
Op 23 Februarie, het die verdagtes in die Springbok-landdroshof verksyn vir ’n formele…
OPVOLG: Namakwa Distrik Spog Steeds Met Matriek Uitslae
Matrieks in die Namakwa Distrik is steeds in die sewende hemel nadat die matriekuitslae vroeёr vandeesweek bekendgemaak is.
Die verwoestende pandemie en aangepaste skoolkalendar het vele uitdagings vir die leerders gelaat het, fisies en…
Dina Beukes groet gesondheidsdepartement Na byna 50-jaar
Na sy getrou vir 'n hele 45-jaar die Departement van Gesondheid en haar mense bedien het, is Dina Beukes gereed om haar goue jare met albei arms te omhels!
Beukes was die Distriksbestuurder van die Namakwa Distrik se Departement van…
OPVOLG: Springbok Moord En Gewapende Roof Saak Kom More Voor
Nfm Nuus het vroeër vandeesmaand verslag gedoen oor 'n gewapende roof en moord insident, wat voor Kekkel-en-Kraai op Springbok plaasgevind het.
Die rooftog het plaasgevind op 01 Februarie 2021, en 'n buitelandse man is tydens die voorval…
#DestinyDesigned: Plaaslike modeontwerpers kan hulself só bemagtig!
"#DestinyDesigned sal ook hierdie talentvolle Suid-Afrikaanse ontwerpers op 'n wêreldwye platform ten toon stel, aangesien kykers van regoor die wêreld by die skou sal kan inskakel."
Ouers aangemoedig om deel te neem aan 2021 SBL-verkiesing
Hierdie jaar se verkiesings was bekendgestel onder die tema: "Herbeelding van skoolbestuur onder ingewikkelde omstandighede".