Kristen Eleanor Finck, ’n SAWEA-intern by Kangnas Windplaas, is besig om waardevolle praktiese ervaring op te doen ter voorbereiding vir haar toekomstige loopbaan.

Finck het Besigheidsbestuur aan die Noord-Kaapse TVET-kollege studeer en haar N6 suksesvol voltooi.

Sy het by die SAWEA-internskapprogram aangesluit om haar kennis in die werksomgewing toe te pas en nuwe vaardighede te ontwikkel.

Volgens Finck het die ervaring haar verwagtinge oortref.

Sy waardeer veral die span se goeie kommunikasie en vermoë om uitdagings doeltreffend te hanteer.

Written by:

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *