Browsing Tag

Upington

Verlate dagga op N10

Twee swartsakke met ’n groot ’n hoeveelheid dagga is tussen Upington en Groblershoop gevind. Die polisie het inltigting opgevolg nadat ’n gemeenskapslid twee verdagte sakke langs die pad opgemerk het. ’n Woordvoerder vir die polisie,…

SASSA – kaartman vas

’n Verdagte wat na bewering in besit was van SASSA se toelaekaarte, bankkaarte en identiteitsdokumente het ’n boete van R15 000 ontvang of vir 12 maande die moontlikheid van tronkstraf. Hierdie dokumente het aan gemeenskapslede van…

NK-skole kry sport hupstoot

Die Noord-Kaapse LUR vir sport, kuns en kultuur, Desery Fienies, het sporttoerusting aan 11 Skole in die Noord-Kaap oorhandig. Die skole wat die toerusting ontvang het, is Hoërskool S A Van Wyk en die Hoërskool Steinkopf in Namakwa,…

Man Gevonnis Vir Verkragting

Op 29 Julie is ’n 36-jarige man in die Upington-streekhof gevonnis vir die verkragting van ’n 16-jarige vrou. ’n Woordvoerder vir die polisie, Kaptein Sergio Kock, sê die slagoffer is op 3 Julie omtrent 20:00 aan die slaap geraak by haar…