Die Richtersveld Munisipale Raad het sy konsep geïntegreerde ontwikkelingsplan en mediumtermyn-begroting vir 2026 tot 2029 vir openbare kommentaar bes...
Die polisie in die Noord-Kaap het die afgelope naweek in Colesberg beslag gelê op dwelms ter waarde van een-komma-twee miljoen rand ná ’n wenk ontvang...
Benfica Sokkerklub het as die algehele wenners uit die SAFA plaaslike sokkervereniging in Nama Khoi se Paasnaweek-toernooi getree en hulself as die 20...
Die Namakwa Distriksmunisipaliteit het ’n nuwe toevoeging tot sy span aangekondig met die aanstelling van Leon October as Assistent Projekbeampte.Volg...
Die Northern Cape Urban Tvet College staar ’n dreigende krisis in die gesig met vervalle studentelewensomstandighede te midde van oordadige infrastruk...
Die 17-jarige Darrel Botes van Pella het onlangs op die nasionale ASA-byeenkoms in Germiston sy spoed bewys. In die 100m-finaal het hy ’n merkwaardige...
Die Namakwa-distrik het oor Paasnaweek ’n groot hou geslaan teen dwelmhandel. SAPS het 20 mense in hegtenis geneem en dwelms ter waarde van bykans R49...
Die familie van Carmen Jonas (35), wat in ’n motorvoorval in Kimberley dood is, eis geregtigheid en vra dat die bestuurder aanspreeklik gehou word.Haa...
’n Oud-leerder van Hoërskool Okiep bied tans hulp aan matrikulante en skoolverlaters in die gemeenskap om vir verdere studies te registreer.Just...
Inwoners van Onseepkans het Woensdagaand die geleentheid gehad om hul kommer en voorstelle direk met plaaslike leiers te deel tydens ’n gemeenskapsver...
Die Departement van Vervoer, Veiligheid en Skakeling in die Noord-Kaap sê wetstoepassing bly verskerp namate die Paasnaweek tot ’n einde kom en verkee...
Die polisie in die Noord-Kaap het onlangs ‘n 23-jarige man in hegtenis geneem vir dwelmhandel tydens verskerpte Paasmisdaadvoorkomingsoperasies in Por...