https://www.google.com/url?sa=i&url=https%3A%2F%2Fwww.sanews.gov.za%2Fsouth-africa%2Fpremier-calls-extra-covid-19-vigilance&psig=AOvVaw1cvh7nwro4YM6tg9h4A5ee&ust=1691568614791000&source=images&cd=vfe&opi=89978449&ved=0CBEQjRxqFwoTCMjWm6jOzIADFQAAAAAdAAAAABAa

Die Departement van Sport, Kuns en Kultuur, Noord-Kaapse provinsiale regering, die kantoor van die premier en alle ander departemente insluitend die Namakwa-distriksmunisipaliteit en Richtersveld plaaslike munisipaliteit is volstoom aan die gang en is gereed met die laaste fases van die aktiwiteite van die provinsiale vrouedaggeleentheid.

Dit gaan môre plaasvind in Port Nolloth.

Ongeveer 2000 mense sal hierdie geleentheid van oor die hele Namakwaland bywoon.

Tweehonderd vroue in besigheid sal klein koopbewyse ontvang in terme van hul besigheid om vroue in besighede te ondersteun.

Die hoofspreker vir hierdie geleentheid is die premier van die Noord-Kaap, dr. Zamani Saul. 

Written by:

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *