Die Nasionale Loterykommissieraad, het die Premier van die Noord- Kaap, dr. Zamani Saul, genooi om die sessie met belanghebbendes toegespreek wat gelei word deur die raadsvoorsitter, prof. Barney Pityana.

Die Raad van die Nasionale Loterykommissie (NLC) gaan met ‘n roadshow regoor die land begin, met die doel om belanghebbendes te betrek op gebiede wat met hul mandaat verband hou.

Die Nasionale Loterykommissi het projekte ten bedrae van sowat R309 miljoen oor die afgelope 5 jaar in die Noord-Kaap befonds.

Die hoofsektore is Liefdadigheidsorganisasies, Kuns, Kultuur en Erfenis en Sport en Ontspanning.

In sy toespraak het die Premier die NLC bedank vir die werk wat hulle in die Provinsie doen, en ‘n uitnodiging gerig om saam met die Regering te werk om te verseker dat meer inisiatiewe gefinansier word in ooreenstemming met ons visie van Modernisering, Groei en om die Provinsie suksesvol te maak.

Written by:

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *