Die John Taolo Gatsewe Distriksdepartement van Gesondheid in die Noord- Kaap het ‘n stylvolle en betekenisvolle viering gehad om die rol van verpleegsters te erken. 

Hulle het die nalatenskap van Florence Nightingale gevier.

Die tema vir hierdie jaar, “Ons Verpleegsters. Ons Toekoms. Die Ekonomiese Krag van Sorg,” fokus op die belangrike impak van sorg en die rol van verpleegsters in die bevordering van ekonomiese welstand.

Die viering is gevier deur verpleegsters van verskeie fasiliteite in JTG Distrik, Provinsiale Verpleegdirektoraat, verteenwoordigers van Metropolitan, Capital Legacy en leerders van Lesedi High School en Galaletsang High School. 

Written by:

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *