Foto: Verskaf

Vedanta Zinc International is opgewonde om te deel dat die mynmaatskappy se nuutgestigte Gemeenskapsvaardigheidsentrum in Pofadder in die Khâi Ma munisipaliteit die eerste groep elektriese – en sweisassistente geproduseer het!

Vedanta Zinc International is trots daarop dat ‘n totaal van 25 mense nou toegerus is met ‘n vaardigheid om die arbeidsmag te betree en ‘n verandering te maak.

Mag hul nuutverworwe vaardigheid deure oopmaak na opwindende geleenthede en suksesvolle loopbane. 

Written by:

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *