Die HPV-inentingsveldtog, wat van 2 Februarie tot 31 Maart 2026 duur, maak steeds sterk vordering regoor die Namakwa Distrik.

By Nico Bekker Laerskool in Williston, Karoo – Hoogland Subdistrik, het gesondheidswerkers van die Nasionale Department van Gesondhied Graad 5-meisies van 9 jaar en ouer ingeënt om hulle teen servikale kanker te beskerm.

Ouers, voogde en versorgers word herinner dat skriftelike toestemming vereis word om te verseker dat elke in aanmerking komende kind voordeel trek uit hierdie noodsaaklike beskerming.

Written by:

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *