Die LUR vir Onderwys in die Noord-Kaap, Abraham Vosloo, het Maandga, 22 Junie 2026 met skoolhoofde van Kring 4 in die Namakwa-distrik vergader om die vordering van die Matriekondersteuningsprogram te beoordeel.

Die vergadering vorm deel van die Departement se pogings om sy ambisieuse teiken van meer as 90% slaagsyfer in die 2026 Nasionale Senior Sertifikaat-eksamens te bereik.

Vosloo het beklemtoon dat alle skole as sentrums van uitnemendheid beskou word en gehalte openbare onderwys vanaf Graad R tot Graad 12 moet lewer.

Hy het bygevoeg dat elke kind ‘n nasionale bate is en die geleentheid moet kry om suksesvol te wees.

Written by:

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *