"Die kerkbestuur het die inisiatief geneem om die basaar as die: "Koop en Loop Kerkbasaar" te doop, wat aanduiding gee dat belangstellendes nie hierdie jaar kan sosialiseer nie."
"Die oprigting van die oprit, sal hierdie week ons belangrikste prioriteit wees, om te verseker dat die doelgerigte ligging binne die kortste tyd bereik word."
"Verskeie padversperrings dwarsoor die provinsie, word deurlopend uitgevoer as deel van die polisie se veiliger feesseisoen-operasies - en om die bewustheid te verhoog teen vroue- en kindermishandeling."
"Eskom waarsku dat diegene wat gevind word dat hulle met meters gepeuter het, ontkoppel sal word en eers weer verbind sal word wanneer hulle 'n boete betaal het."