Oor die afgelope 5 jaar het Vedanta Zinc International meer as R30 miljoen in gemeenskapsopleidingsinfrastruktuur belê.
‘n Verdere R20 miljoen in geldwaarde aan plaaslike skole, tesame met tegniese opleiding deur 130 leerlingskappe, en gemeenskapsvaardigheidsontwikkelingsinisiatiewe wat 176 leerders in konstruksie – en tuiste bevoordeel en die bou van vaardigheidsontwikkelingsprogramme.
In die woorde van oudpres. Nelson Mandela: “Onderwys is die kragtigste wapen wat jy kan gebruik om die wêreld te verander.”
Internasionale opvoedingsdag het gister plaasgevind.
