Die gemeenskap van Pofadder in die Khai Ma plaaslike munisipaliteit moet kennis neem dat daar vandag ‘n beplande wateronderbreking sal plaasvind.

Dit is om die kontrakteur in staat te stel om aankoppelings te doen in Buitekant straat oor die N14.

Verbruikers word versoek om water spaarsamig te gebruik gedurende hierdie tyd.

“Jammer vir enige ongerief wat dit mag veroorsaak,’’ het die Khâi-Ma Munisipaliteit gesê.

Written by:

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *