Daar is slegs 7 dae om te gaan, voordat die hoogs verwagte toespraak oor die toestand van die distrik op Donderdag 19 September 2024 gaan plaasvind.
Sluit by die Uitvoerende Burgemeester, mnr. Mnr Mervin Cloete aan waar hy die belangrikste prestasies, uitdagings en toekomsplanne vir die distrik uiteen sal sit.
Dit is ‘n belangrike geleentheid vir die inwoners van die Namakwa Distrik om ingelig te bly en betrokke te wees by die ontwikkeling van die gemeenskap.
Hou die datum ingedagte en wees deel van die vorming van die distrik se toekoms.
