Vedanta Zinc International is opgewonde om hierdie MandelaDag (18/07/2024), wat gister plaasgevind het, te vier deur hande saam te vat met hul kollegas en Aggeneys-gemeenskap.

Die doel was om plaaslike Vroeë Kinderontwikkelingsentrums toe te rus met broodnodige hulpbronne, soos speelgoed, boeke, komberse en meer.

“Dankie aan al ons kollegas, sakevennote en gemeenskapslede wat aan hierdie inisiatief deelgeneem het,” het Vedanta Zinc International gesê.

Written by:

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Skip to content