Drie leerders, Celine Cloete, Chantelle Lombard en Luche Love van Hoërskool Okiep, het aan die jaarlikse Moot Court by die Springbok-hof deelgeneem.

Die geleentheid het aan die leerders waardevolle blootstelling gebied aan die werking van die regstelsel en hofprosesse.

Die skool het hul trots uitgespreek oor die jong dames se deelname en hul rol as verteenwoordigers op dié platform.

Dank is ook uitgespreek teenoor me. F. vd Heever vir haar leiding en ondersteuning deur die voorbereidingsproses.

Written by:

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *