Die gemeenskap van McDougalsbaai in die Richtersveld area moet kennis neem dat

Namakwaland Konstruksie steeds besig is met die waterpyplyn.

Dit sal die gemeenskap se water netwerk beïnvloed.

Die munisipaliteit vra dus die gemeenskap om verdraagsaam te wees.

Sodra hulle klaar is, sal die water weer soos normaal loop.

Written by:

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *