’n Span van die Noord-Kaapse Provinsiale Tesourie het Borskankerbewusmakingsmaand gevier.

Borskankerbewustheidsmaand word sedert die negentigerjare elke Oktober gevier.

Dit word ‘Pink October’ genoem aangesien mense regoor die wêreld die pienk kleur aanneem en ‘n pienk lint dra om bewustheid oor borsgesondheid te verhoog.

Deelnemers was in pienk geklee en het ‘n pienk lint gedra om bewustheid en opvoeding te verhoog oor die belangrikheid van die voorkoming en roetine-sifting vir die vroeë diagnose van kanker.

Amptenare van die Departement Korporatiewe Ondersteuningsdirektoraat bied ook hul ondersteuning aan persone wat deur Borskanker geraak word oor die lengte en breedte van ons land.

Written by:

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *