Rudi Louw van die Noord-Kaapse provinsiale wetgewer het bevestig dat openbare verhoor in die Namakwa distrik gaan plaasvind.

Die openbare verhoor gaan handel oor die Nasionale Gesondheids Versekeringswetsontwerp en openbare kommentaar word van die gemeenskap verwag.

Die verhoor gaan plaasvind vandag by die Okiep Rec Club het om elfuur vanoggend begin.

Dit is van kardinale belang dat gemeenskapslede die openbare verhoor bywoon sodat volledige gemeenskapsdeelname volgens wet hoogty kan vier.

Written by:

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Skip to content