Eskom sal ‘n beplande kragonderbreking hê in die Richtersveld plaaslike munisipaliteit vir noodsaaklike instandhoudingswerk wat op die netwerk gedoen moet word.

Kragtoevoer sal na die volgende areas geraak word: Port Nolloth, McDougallsbaai, Sizamile, Lekkersing en Eksteensfontein.

Die Onderbrekingsdatum sal vandag plaasvind, tussen 06:00 – 18:00. Alle lyn en toerusting moet as lewendig beskou word vir die volle duur van die kragonderbreking.

Eskom vra om verskoning vir enige ongerief wat as gevolg van die kragonderbreking veroorsaak kan word.

Written by:

Leave a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *